Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Brandbestryders van die weermag en watertrokke van privaat ondernemings is na PSP ontbied om die brand te probeer keer.
Die brand wat om ongeveer 13:00 uitgebreek het, het vinnig op die terrein versprei en reeds tonne en tonne hout vernietig.
Daar word nou dringend gepoog om hout te verskuif.
Die temperatuur en die intensiteit van die vuur laat die brand oor leë stroke spring.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'