Gallery Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO'S - Oudtshoorn-brandweer het vanoggend vinnig te werk gegaan toe 'n brand in Albertstraat in die rivier uitgebreek het.
Die brand was egter vinnig onderbeheer gebring en geen geboue is in gevaar nie.
Die brandweer is steeds op die toneel omdat daar nog dele is wat brand.
Kyk 3 verskafte video's hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'