OUDTSHOORN NUUS - Twee bakkievragte, ongeveer 450 kg bottelproppies, is nodig om te ruil vir een rolstoel.
Michael en Trudy Lamont is al vir die afgelope 10 jaar besig om bottelproppies vir dié doel in te samel.
Die Lamonts gaan laai die proppies by verskeie instansies op om dit dan te sorteer en uiteindelik na Briëtte Barry in Calitzdorp te stuur. Michael vertel dat hulle ook van sover soos Willowmore bottelproppies ontvang.
Lees meer in Donderdag se uitgawe
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'