Volgens sersant Gretchen Micheals van Oudtshoorn-polisie het die Corsa na bewering oor die stopstraat gery op die kruising van Meulstraat en Langenhovenweg, toe die voertuie gebots het.
Die bestuurder van die Corsa is lig beseer.
Die polisie ondersoek geen saak nie.
_49528_tn(1).jpg)
Foto: Jacques Swart
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'