Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Sport Buddy het gister drie plaasgebiede naamlik Rooiheuwel, Proefplaas en Highgate-rand besoek en vir die meer as 500 gesamentlike inwoners heerlike biryani en brode uitgedeel.
Die organisasie het QNA Auto Parow wat in Kaapstad gebasseer is, vir hul gedeeltelike bydrae bedank.
QNA het ook onderneem om voortaan elke maand 'n finansiële bydrae tot Sport Buddy se voedselprojekte te maak.
Kyk 'n video hieronder.
Foto: Wyndham Ewerts
Foto: Wyndham Ewerts
Foto: Wyndham Ewerts
Foto: Wyndham Ewerts
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'