OUDTSHOORN NUUS - Helen Bellinghanhof Tehuis vir Bejaardes het op Saterdag 17 September 'n lentetee by Highgate Volstruisplaas, as deel van 'n fondsinsamelingprojek, aangebied.
Die gasspreker, Jackie Burger, Suid-Afrikaanse stylikoon, het gesê dit is almal se verantwoordelikheid om na ouer persone wat kwesbaar en broos is, uit te reik.
Die gaste geniet die geselligheid.
Marita de Villiers, organiseerder van die lentetee saam met die gasspreker, Jackie Burger, Suid-Afrikaanse stylikoon.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'