Dié geleentheid word jaarliks deur die departement maatskaplike ontwikkeling en die gemeenskapsforum vir ouer persone aangebied.
Onder die vroue het Valery Davids met die kroon weggestap. Tieman Delport en Sara Kiewiets was onderskeidelik eerste- en tweede prinsesse.
Kerneels Verwey het stof in die ander manne se oë geskop met Stoffel Hendriks die eerste prins en Don du Toit, tweede prins.

Die wenners en beoordelaars
ARTIKEL EN FOTO: JACQUES SWART, OUDTSHOORN COURANT-JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'