- dat algemene uitgawes verminder word met R2,95 miljoen;
- dat residensiële eiendomsbelasting met 0,25% verminder word na 7%;
- dat die voorsiening vir sosiale bystand gesentraliseer word onder die kantoor van die burgemeester, dat dit verminder word na R350 000 en dat die beskrywing verander word na Burgemeestersprojekte;
- dat kalenderdae vir vierings beperk word tot sewe;
- dat alle dupliserings op die begroting verwyder word.