Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Twee buitelanders wat tussen Oudtshoorn en Calitzdorp in 'n botsing was, is ongedeerd.
Die bakkie waarin hulle was, het gerol toe 'n agterband gebars het.
Winkelvoorraad wat op die bakkie was, lê op die toneel versprei.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'