OUDTSHOORN NUUS - Oom Seppie Ekstraal, afrigter van Collegians-rugbyklub se A-span, is verlede Vrydag na 'n kort siekbed oorlede.
Ekstraal se span het hul eweknie van Spring Roses-rugbyklub in 'n hul laaste SWD Super-B-liga-wedstryd voor inperking, met 23-19 geklop.
Daar sal Donderdag ’n gedenkdiens by die Ekstraal-woning plaasvind.
Die begrafnis vind Saterdag 09:00 by die huis en 10:00 by die Bridgton Verenigde Gereformeerde Kerk plaas.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'