OUDTSHOORN NUUSFLITS - Laerskool Wesbank deelnemers aan die AMESA Wiskunde Olimpiade wat op Sondag 12 November plaasgevind het, het met 40 medaljes huistoe gekom.
Die medaljes sluit in 4 goud, 18 silwer en 18 brons.
Die goue medaljes is deur Jean van Zyl, Arné Janse van Rensburg, Liezel Immink en Herman Augustyn gewen.
ARTIKEL: CHRISTO VERMAAK, OUDTSHOORN COURANT-JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'