OUDTSHOORN NUUS - Die De Rust-pad het nog lewens geëis.
Drie mense het vanoggend gesterf na die bestuurder van die voertuig beheer by die Dysselsdorp-afrit verloor het.
Die voertuig het ongeveer 20m ver geval en op die treinspoor te lande gekom.
Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.
1 Persoon het gister ook op dié pad gesterf. Lees 'n artikel hier.
3 Mense het in die ongeluk gesterf.
Die bestuurder van die voertuig het beheer verloor by die Dysselsdorp-afrit.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'