Op dié stadium lyk dit asof die kanse vir sneeu op die berge nie so goed is nie.
3-dag weervoorspelling
Donderdag: 11 Mei
Gedeeltelik bewolk, word bewolk met reen moontlik vannaf laat oggend (60%).
Min/Maks: 06/16
Vrydag: 12 Mei
Gedeeltelik bewolk.
Min/Maks: 05/17
Saterdag: 13 Mei
Mooiweer.
Min/Maks: 04/20