Update
OUDTSHOORN NUUS - Die vrou wat gister deur die polisie gesoek is, Nadia Claassen, is vanoggend voor 05:00 in 'n woning in Oudtshoorn gevind.
Volgens sers. Gretchen Micheals, woordvoerder van die Oudtshoorn-polisie, is 'n man in veband met die voorval op aanklagte van ontvoering en poging tot moord in hegtenis geneem.
"Die polisie is steeds besig met die ondersoek."
Vorige artikel: 21-Jarige word gesoek
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'