OUDTSHOORN NUUS - Twee Struisies van die matriekklas van 2012 het vanjaar by hospitale as mediese dokters begin werk nadat hulle op 7 Desember by Kovsies gekwalifiseer het.
Dr. Marlean van Rooyen doen tans haar internskap in Port Elizabeth terwyl dr. Conrad Bekker sy internskap by die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein begin het.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'