OUDTSHOORN NUUS - Minche van der Westhuizen, 'n gr. 11-leerder van Hoërskool Oudtshoorn en Anike Thom, 'n gr. 7-leerder van Laerskool Wesbank, is onlangs gekies vir die SA span vir uitvoerende kunste wat in Julie in Los Angeles gaan plaasvind.
Hierdie was Anike se eerste keer wat sy aan die SA kampioenskappe deelgeneem het.
Minche is verlede jaar ook vir die SA span gekies en het toe ook in Los Angeles deelgeneem.
Anike Thom.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'