Video
OUDTSHOORN NUUS - Twee persone is hospitaal toe geneem na 'n botsing in Voortrekkerweg.
Sover vasgestel kan word het twee bakkies by die verkeerslig gestaan toe 'n Ford van agter teen hulle gebots het.
Die bestuurder van die Ford en 'n passasier in die Nissan is beseer.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'