OUDTSHOORN NUUS - Die 16 Dae van aktivisme-veldtog teen geweld teen vroue en kinders het Maandag 23 November begin met 'n padblokkade wat deur verskeie departemente in Oudtsthoorn gehou is.
Volgens sersant Gretchen Micheals, woordvoerder van die Oudtshoorn-polisie, is daar pamflette uitgedeel om mense bewus te maak van gesinsgeweld en geweld teen vrouens en kinders.
•Lees meer in Oudtshoorn Courant en aanlyn
Personeel van verskillende departemente op Oudtshoorn het Maandag pamflette by 'n padblokkade uitgedeel as bewusmaking van geweld teen vroue en kinders.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'