Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die bestuurder van 'n vragmotor is hospitaal toe met 'n armbesering nadat sy vragmotor op 'n draai ongeveer 17km buite Oudtshoorn op die George-pad omgeslaan het.
Die vrag het 'n Mercedes wat in die teenoorgestelde rigting onderweg was getref en van die pad af gestamp.
Die bestuurder van die Mercedes is nie beseer nie.
Kyk 'n video hieronder.
