Sponsored Content
BESIGHEIDSNUUS - Y-Not Eiendomme het sy deure geopen op 8 Januarie 2005 in Oudtshoorn en bedryf nou al vir 20 jaar ‘n suksesvolle onderneming. Y-Not Eiendomme staan uit in ‘n kompeterende Eiendomsmark.
Ons spesialiseer in die verkope en verhurings van landbou eiendomme (plase), die verkope en verhurings van residensiële eiendomme(huise asook woonstelle) en die verkope en verhurings van kommersiële en industriële geboue (store en winkels).
“Best of Oudtshoorn” is ‘n goeie bewusmaking vir kliënte om te weet wat presies ‘n besigheid behels. Stem hier:
https://www.bestofsouthafrica.co.za/oudtshoorn/
Y-Not se strewe is om die beste, eerlike en ingeligte diens aan ons kliënte te verskaf, van ‘n kontant koper tot diegene wat finansiëring nodig het. Al ons kliënte raak ons vriende.
Ons personeel is almal gekwalifiseerde en professionele persone wat die ekstra myl vir ons kliënte stap.
Geen transaksie is vir ons te groot of te klein nie. Ons glo in goeie verhoudinge met ons kliënte, Oordragprokureurs, Verbandskonsultante, asook Waardeerders.
Ons reputasie spreek vanself van ons professionele diens en volhoubare ondersteuning.
Marelize (Verkope).
Henlo Davel (Verkope).
Petro Davel (Verkope & Verhurings).
Lozelle (Admin).‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’