Advertorial
BUSINESS NEWS - Henk Seegers, developer and contractor at Seebouwonings Developers, has been developing quality properties for the last 20 years in Hartenbos and Mossel Bay to suit buyers' needs.
Buyers can purchase a brand-new townhouse direct from the developer, with all transfers and attorney costs included in the purchase price.
Why us?
- We offer properties for permanent residents, retirement, as well as holiday homes.
- All our developments are security complexes in safe residential areas.
- The developer has years of experience in the building industry and personally oversees the construction of all our developments.
- Buyers can choose their own cupboards and floor covering and even give input on drawing up the plan of the house.
Older developments
- Die Heuwels - 20 units completed in 2000
- Eden Park - 30 units completed in 2007
- Kalahari Villas - 48 x 2-bedroom caravan units sold out in 2005-2006
- Seesig - 20 units completed in 2001/2
- Hartensee townhouse - This development consists of 27 x 2- and 3-bedroom sectional title units priced from R1 250 000 to R1 750 000. There are only 3 units left in this quiet and safe environment in Hartenbos within walking distance of the ocean and the ATKV'S new beachfront development.
Available units:
1) Unit 222 - R1 650 000 - (127m²) - 3 bedrooms, 2 bathrooms, open-plan kitchen and living room, 1 garage and a courtyard.
2) Unit 204 - R1 250 000 - (97m²) - 2 bedrooms, 2 bathrooms, open-plan kitchen and living room,1 garage and a courtyard.
3) Unit 209 - R1 430 000 - (111m²) -2 bedrooms, 2 bathrooms, open-plan kitchen and living room, 1 garage and a courtyard.
Seegenot Country Estate
Dié nuwe vlagskip ontwikkelingsprojek is amptelik op 1 Desember geloods en bestaan uit 34 meenthuise op 'n plot en plan basis. Die ontwikkeling is gerieflik geleë langs die R102 (ou nasionale pad) tussen Klein-Brakrivier en Groot-Brakrivier.
Dit is slegs 300 meter vanaf die see - 20 km vanaf Mosselbaai en 30 km vanaf George. Die ontwikkeling sal in 4 fases plaasvind met fase 1 nou en fases 2 tot 4 later.
Die sekerheidskompleks het een beheerde hoofingang asook 'n voetgangersingang wat na die see lei. Die bestuur van die kompleks sal deur 'n huiseienaarsvereniging geskied. Die eerste registrasies sal begin teen September 2019 met okkupasie op 1 Oktober 2019. Kopers kan vir nou eers die erf koop en dan laat die ontwikkelaar 'n wagperiode van tot n jaar toe alvorens die eenheid begin bou word.
Betalingsvoorwaardes:
- Deposito: 10 % van die volle koopsom by ondertekening van die koopkontrak
- Verbandfinansiering: Verbandgoedkeuring binne 30-60 dae na ondertekening van koopkontrak. Waarborge binne 60 dae na ondertekening van die koopkontrak
- Kontant: Waarborg binne 30 dae na ondertekening van die koopkontrak
Eenhede
- Daar sal 34 eie title eenhede tydens die fase 1 beskikbaar wees met die keuse tussen 2 en 3 slaapkamers.
- 2 Slaapkamer eenhede se groottes is 90 tot 107 vierkante meter
- 3 Slaapkamer eenhede se groottes is 112 tot 167 vierkante meter met die keuse van 1 of 2 motorhuise
Afwerking
- Eie afwerking van kaste en vloerbedekking soos teëls, laminering en of matte kan gekies word
- Graniet afwerking by kombuiskaste
- Elektriese inskuif motorhuisdeur.
- Die teëls in kombuis en badkamers word tot teen plafon geteël.
Kontakbesonderhede:
- Perez Julyan is die Bemarkings en Verkoopskonsultant asook Projekbestuurder en kan geskakel word by 076 203 2889 of per e-pos by pjulyan@gmail.com
- Henk Seegers is die Ontwikkelaar en Boukontrakteur en kan geskakel word by 082 226 9477 of e-pos by hfseegers@telkomsa.net.
- Sonet Calitz van Mortgage Max by 082 800 1966 staan kopers by met verkryging van verbandfinansiering.
- Oordragprokureurs: Floris Lordan by 044 695 0342
Vir meer besonderhede kan die webtuiste by www.seebouwonings.co.za besoek word.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Karoo, Hessequa nuus'