Advertorial
OUDTSHOORN SAKENUUS - Louis Engels Finansiële Dienste is 'n gevestigde en gerekende finansële-diensteverskaffer op Oudtshoorn.
Hulle wye reeks dienste maak hulle die ideale finansiële diensteverskaffer met 'n wye reeks dienste soos besigheidsversekering, persoonlike dekking, boedelbeplannig, beleggings, testamente en aftreebeplanning.
Onder dieselfde dak bied Medilusions bostaande asook nog korttermynversekering en mediese fondse.
Louis Engels Finansiële dienste en Medilusions is tans by Baron van Reedestraat 92, maar verhuis op 2 September na die nuut-opgeknapte perseel van Jan Lotz-huis by Baron van Reedestraat 147.
Kontak hulle gerus by 044 272 2125 of besoek www.adfin.co.za aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'