Advertorial
SAKENUUS - Jacques Esterhuizen is al sedert 1994 in die boubedryf as 'n spesialis ontwikkelaar betrokke.
Bekende residensiële ontwikkelings wat hy suksesvol voltooi het is onder andere:
- Villa Chanel - De Bakke
- Kloofsig - Island View
- Hartbospark - Menkenkop
- Botliersig - Fraaiuitsig
- Gourits Villas - Gouritsmond
- Ilene Park – Heidelberg
- Vogelsang Park - Voorbaai
Meeste van die ontwikkelings is as plot en plan ontwikkel. Volgens statistieke is daar egter 'n besliste verskuiwing vanaf beleggers en verband finansiering na eind-verbruiker en kontant transaksies. Daarom is Esterhuizen Ontwikkelaars se nuutste projek by Island View, 'n turn-key ontwikkeling omdat daar 'n dringendheid is by kopers om dadelik te kan intrek.
Alle eenhede spog met kwaliteit en duursame afwerking en alle ontwikkelings (behalwe Gourits Villas) is sekerheidskomplekse.
Vir meer inligting oor ander projekte, besoek gerus die webblad by www.esterhuizen.co.za.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Karoo, Hessequa nuus'