Advertorial
OUDTSHOORN SAKENUUS - Cango Pizza se eienaar Winnie Meyer (regs), se beste vriendin, Deirdré Snyman, spring gereeld in om dié besige en gewilde eetplek se klante gelukkig te hou.
Terwyl Winnie sorg vir aankope en die varsste bestanddele spring die twee ook gereeld in om op besige aande te help met aflewerings.
Ferreira Meyer, bestuurder van Cango Pizza sê hy is trots op wat sy vrou reeds met die onderneming vermag het, en waardeer die hulp en bystand van Deirdré.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'