HEIDELBERG NUUS - Hier is die Grootpampoen-feesprogram:
Vrydag 8 Maart
- 16:00 – Hekke open, nagmark, kosstalletjies, pretpark en vele meer
- 17:30 – Junior John Jackson
- 19:00 – Bok van Blerk en orkes
- 21:00 – Musiek en dans in die biertuin
Saterdag 9 Maart
- 06:30 – 07:30 – Bergfietsren en veldren registrasie en wegspring
- 08:00 – Hekke open en Saterdag se fees begin
- 11:00 – Junior John Jackson
- 12:30 – Gert Sandberg
- 13:30 – Junior John Jackson
- 15:00 – Lollos en Lettie
- 16:00 – Pampoen-weeg en potjiekosbeoordeling
- 19:00 – Franja du Plessis en Ruan Josh
- 20:00 – Musiek en dans in die biertuin
Vir meer inligting, besoek www.pumpkinfestival.co.za.
Lees 'n vorige artikel: It's Giant Pumpkin time again
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'