- Daneel Rossouw, wat meer sal sê oor die tendense en vooruitsigte vir landbou en veral die veebedryf;
- Ivan van Niekerk sal vertel hoekom ‘n entprogram belangrik is;
- Isolde van Niekerk van SA Stamboek verduidelik die veilingkatalogus, ‘n belangrike hulpmiddel by die seleksie van diere;
- Stefan Barkhuizen sal gesels oor die rede dat voerkrale kwaliteit kalwers soek; en
- Justin Stirk van Goodwoods Bonsmaras (Port Alfred/Grahamstad) sal ‘n praktiese demonstrasie in die ring waarneem.