Thursday 15:23
overcast clouds
Tomorrow:
overcast clouds 12°
Oudtshoorn
Die SWD-trompoppie en -rasieleier vereniging het Saterdag 16 Mei sy 2026- kompetisieseisoen op indrukwekkende wyse afgeskop met 'n dag vol energieke vertonings, sterk kompetisie en uitstekende spangees.Die openingsbyeenkoms het atlete, afrigters en ondersteuners van regoor die streek na 'n stampvol arena gelok waar die nuwe seisoen amptelik ingelui is.Die atmosfeer was deurentyd elektries, met luidrugtige ondersteuning en groot entoesiasme van die ondersteuners.Een van die hoogtepunte van die dag was die verwelkoming van twee nuwe spanne tot die SWDMCA-familie, naamlik De Villiers Primêr en Bergsig Primêr. Beide skole het 'n sterk indruk gemaak tydens hul debuutoptredes en is hartlik deur die ander spanne ontvang.
Oudtshoorn Courant proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to [email protected]. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2026 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Oudtshoorn Courant