Sunday 05:09
broken clouds
Tomorrow:
few clouds 21°
Oudtshoorn
Danksy ‘n ruim skenking van ‘n vrou wat haar oor die leesnood in die Matjiesrivier-omgewing ontferm het kon ‘n leessentrum vir kinders meer as verdriedubbel. Die Word4Word leessentrum is drie jaar gelede deur die eienaars van Swartberg Country Manor begin om kinders van die omgewing bloot te stel aan boeke en hulle leesvaardigheid te verbeter. Die behoefte aan ‘n leessentrum het só toegeneem dat die klein vertrekkie waarin dit gehuisvs was, te klein geraak het. Die nuwe leessentrum is gisteraand, Woensdag 25 April, geopen.
Oudtshoorn Courant proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Oudtshoorn Courant