Saturday 08:07
clear sky
Tomorrow:
overcast clouds 20°
Oudtshoorn
Leerders van die Kaalvoet Tutor Sentrum in Oudtshoorn neem deel aan die Bloekomboomprojek wat deel uitmaak van hierdie jaar se KKNK. Die groep kinders het die afgelope week hul eerste van vier, teken en bewegingswerkswinkels bygewoon. Daar was volstruise in reënboogkleure, monsteraalwyne en turksvybosse wat amper van die papier afgegroei het. Die somer is warm en die volstruisepaleise is indrukwekkend. Die aalwyne blom in geel en oranje en die volstruise lê gekleurde eiers die jaar. Die finale tekeninge sal van 1-6 April by die KKNK in Oudtshoorn uitgestal word. Die kurator van die visuele kunsprogram, met die titel Diepe Grond, is die kunstenaar Liza Grobler.
Oudtshoorn Courant proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Oudtshoorn Courant