Saturday 08:07
clear sky
Tomorrow:
overcast clouds 20°
Oudtshoorn
'n Woordewisseling tussen twee meisies op 1 Januarie was die oorsaak dat een van die twee, Sabiena Kiewiets, nou met verskeie wonde sit.Volgens Kiewiets het sy en die meisie oor skinderstories aan die stry geraak waarna die meisie se kêrel hul erf met 'n knopkierie en sy Amerikaanse veghond (pit bull) ingestorm het."Hy het wild en wakker begin slaan en die hond op ons gesit." Sarie Kiewiets, haar ma, is vyf keer met die knopkierie aangerand en aan die arm deur die hond gebyt. Sabiena is ook met die kierie geslaan en het veelvuldige beserings opgedoen toe die hond op haar gesit is.
Oudtshoorn Courant proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Oudtshoorn Courant