Saturday 20:08
scattered clouds
Tomorrow:
overcast clouds 20°
Oudtshoorn
In ‘n poging om die moraal van die munisipale amptenare te verhoog, het Oudtshoorn munisipaliteit ‘n “Wellness Day” op Vrydag, 01 Junie 2018, by die De Jager Sportkompleks gehou. Die munisipale menslike hulpbronafdeling het Junie maand gemerk as werk/loopbaan en intellektuele maand. Deel van die dag se verrigtinge was ‘n potjiekoskompetisie waaraan die verskillende departmente deelgeneem het. “Dankie aan al die potjiekosmeesters wat hul kooktegnieke langs die vure sal wys,” het Sylvester hulle voor die aanvang van die kompetisie aangemoedig. Nie eers die welkome reën kon die feestelike gemoedere laat daal onder die werknemers en hul potjiekos vure nie.
Oudtshoorn Courant proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Oudtshoorn Courant