OUDTSHOORN NUUS - Pro Academy-dansskool het die afgelope naweek Mej. Oudtshoorn by Laerskool Wesbank se klubhuis aangebied.
Die wenners in die onderskeie kategorieë was as volg:
Klein Mej. Oudtshoorn
- Tweede prinses: Meagan Combrinck
- Eerste prinses: Leane Brocklebank
- Wenner: Brigitte Kruger
Mej. Tiener Oudtshoorn
- Tweede prinses: Cameron Jacobs
- Eerste prinses: Nadia van Jaarsveld
- Wenner: Mieke van Jaarsveld
Mej. Oudtshoorn
- Tweede prinses: Deidre van Jaarsveld
- Eerste prinses: Nicky Viljoen
- Wenner: Zilka Weise
Nadia Brits saam met die topdrie wenners van elke kategorie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’