OUDTSHOORN VERMAAKNUUS - Die Klein-Karoo bied die ideale omgewing vir buitelugkonserte en drie musikante het die afgelope paar weke van die geleentheid gebruik gemaak om in die opelug op te tree.
Jak de Priester was aan die begin van die maand by Swartberg Country Manor naby Matjiesrivier en verlede Sondag het Marisca Rain en Gerhard Visser by Thorny Creek Brewery buite Oudtshoorn opgetree.
Marisca Rain en Gerhard Visser by Thorny Creek Brewery. Foto: Hannes Visser
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'