Koop jou Feesgids (teen ’n spesiale prys), neem ’n foto op die Absa KKNK-bank en staan ’n kans om wonderlike fees-pryse te wen.
Moenie die 21ste Absa KKNK, van 3 tot 11 April in Oudtshoorn, misloop nie.
Besoek www.absakknk.co.za, of volg AbsaKKNK op Facebook en Twitter vir meer fees-inligting, of klik hier vir die volledige feesprogram.