Die Klein Karoo Klassique, wat ook deur Kunste Onbeperk aangebied word, het ook twee nominasies ontvang.
Van die 22 benoemings is 14 vir drie produksies wat in 2016 deur Kunste Onbeperk vervaardig is: Die musiekblyspel Heidi het ses, die drama Die huis van Bernarda Alba het vyf en die riller, Kul het drie benoemings.