EDEN NUUS - Die Eden-Noord senior mans het Saterdag op Klein-Brakrivier sy wedstryd in die Franklin-skildkompetisie van die Eden-tennisvereniging met 62 potte teenoor 55 gewen. Die span is van links: Garnett Wicomb, Desmond Starke, Erwin Romijn, Rudy Janse van Vuuren en Ernst Kok (kapt.).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’