OUDTSHOORN RUGBY-NUUS - Boodskap van die kaptein, Bennie Stemmet: Ons eerste rugbyspan is baie positief oor die naweek en ons weet Punt het 'n goeie eerste span en ons is baie gelyk, maar die span met die meeste karakter sal die naweek wen en ons as eerste span het baie karakter.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'