OUDTSHOORN NUUSFLITS - Vier leerders van Langenhoven Gimnasium is opgeneem in top rugbyspanne.
Curwin Olyn en Adrian Palmer is gekies vir die SWD o.18-vyftiental rugbyspan, wat aan die Suidkus-toernooi in Oudtshoorn gaan deelneem
GW Lund is deel van die o.18 Cravenweekspan.
Bennie Stemmet is in die o.18 SWD-akademiespan opgeneem.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'