Edward Simons, John Britz en Seppie Ekstraal is aangewys as afrigters met Marius Mei as die hoofafrigter.
Die voorsitter is Ronald Lucas en ondervoorsitter Isak Ewerts.

Die bestuur, agter van links: Edward Simons (afrigter), James Dido (tegniese adviseur), Seppie Ekstraal (afrigter), Theo Taute (addisionele lid), Marius Mei (hoofafrigter) en Andrew Kampher (addisionele lid). Voor van links: Jan Hamman (addisionele lid), Julian Fillies (sekretaris), Reggie Dyssel (erepresident), Ronald Lucas (voorsitter), Isak Ewerts (ondervoorsitter) en John Britz (afrigter). Afwesig: Neil Peter
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'