OUDTSHOORN RUGBYNUUS - Collegians-rugbyklub se spelers wat Saterdagaand by die Protea Volkssentrum vereer is, is van links:
- Gertwin Jonathan (spelers se speler van die jaar),
- Adrian Le Kay (junior sportman van die jaar),
- Angeliano Goliath (senior sportman van die jaar) en
- Jason Plaatjies (rugbyspeler van die jaar).
Agter:
- Arlyn Sylvester (B-span agterspeler van die jaar),
- Willem Goliath ( A-span agterspeler van die jaar),
- Marius Mei (afrigter),
- Trevor Esau (A-span voorspeler van die jaar) en
- Brendon Draai (B-span voorspeler van die jaar).
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein karoo nuus'