Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Die Eden-toutrekkampioenskappe het Saterdag 28 Februarie, met 35 skole en 228 spanne wat deelgeneem het, in Oudtshoorn plaasgevind.
Die kompetisie was straf, maar het in goeie gees plaasgevind. Plaaslike skole wat deelgeneem het was, Laerskool Wesbank, Laerskool Laurus, De Villiers Primêr, Oudtshoorn Vaardigheidskool en die Oudtshoorn-toutrekakademie.
Uitslae
Stewels seuns
420 kg SA
1. Swellendam Sekondêr A
2. Oakdale A
3. Oakdale B
440 kg SA
1. Calitzdorp Landbou
2. Oakdale A
3. Swellendam Sekondêr A
480 kg SA
1. Oakdale A
2. Oakdale B
3. Calitzdorp
520 kg
1. Oakdale A
2. Oakdale C
3. Oakdale B
600 kg A
1. Oakdale B
2. Oakdale A
3. Hoërskool Punt
Stewels meisies
440 kg Meisies A-afdeling
1. Oudtshoorn-toutrekakademie
2. Swellendam Sekondêr A
3. Hoërskool Punt
480 kg Meisies A-afdeling
1. Hoërskool Swellendam
2. Oudtshoorn-toutrekakademie
3. Van Kerwel skool
520 kg Meisies-afdeling
1. Van Kervel Skool
2. Hoërskool Swellendam
3. Oudtshoorn-toutrekklub
520 kg GA (Gemeng)
1. Hoërskool Swellendam A
2. Hoërskool Swellendam B
3. Hoërskool Punt A
560 kg
1. Oakdale B
2. Oakdale A
3. Oakdale C
Kaalvoetafdeling
230 kg o. 8
1. Laerskool Wesbank
2. Laerskool Volschenk
3. Vuurvliegie Akademie A
230 kg Kaalvoetafdeling o. 10
1. Laerskool Wesbank A
2. VRT Pitt
3. Bontebok Primêr A
230 kg Kaalvoetafdeling o. 10 ontwikkeling
1. Laerskool Volschenk
2. Laerskool Volschenk A
3. Vuurvliegie Akademie A
280 kg Kaalvoetafdeling
1. Buffeljagsrivier
2. Shalom Akademie
3. Laerskool Wesbank A
280 kg kaalvoetafdeling ontwikkeling
1. Outeniqua Junior Toutrek
2. Dankoord
3. Laerskool Wesbank A
320 kg kaalvoetafdeling
1. Laerskool Wesbank A
2. Suurbraak B
3. Bontebok A
320 kg kaalvoetafdeling ontwikkeling
1. Calitzdorp Landbou
2. Laerskool Volschenk A
3. RP Botha
360 kg kaalvoetafdeling
1. Laerskool Wesbank
2. Suurbraak Primêr
3. VRT Pitt A
340 kg meisies
1. Suurbraak Primêr
2. Laerskool Wesbank A
3. Bontebok Primêr A
400 kg kaalvoetafdeling
1. Laerskool Wesbank A
2. Laerskool Wesbank B
3. Muldersrus
400 kg kaalvoetafdeling ontwikkeling
1. Vuurvliegies Akademie
2. Laerskool Laurus A
3. Laerskool Wesbank A
440 kg kaalvoetafdeling
1. Wesbank Laerskool A
2. Vuurvliegie Akademie
3. Laerskool Laurus
360 kg kaalvoetafdeling ontwikkeling
1. Outeniqua Junior Toutrek
2. Calitzdorp Landbou
3. Laerskool Wesbank A
340 kg meisies ontwikkeling
1. Vuurvliegie Akademie
2. Outeniqua Junior Toutrek
3. Laerskool Swellendam
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’