Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Die South African Target Rifle Association (Satra) het die afgelope naweek sy Suid-Kaap .22-kampioenskappe net buite Oudtshoorn aangebied, waar 32 skuts van regoor die land en van verskillende ouderdomsgroepe en vaardigheidsvlakke kompetisie deelgeneem het.
Die kampioenskappe is deur Thys Mathee aangebied en deelnemers is in twee groepe verdeel om die skietprogram af te handel.
Die eerste skote het Vrydag op die 100 m-afstand geklap, waarna die kompetisie Saterdag voortgesit is met skietwerk op die 50 m-teikens.
Die organiseerders het die kampioenskappe as ’n groot sukses beskryf, met gunstige weerstoestande wat tot ’n aangename en mededingende naweek bygedra het.
Die wenners is as volg:
50 m, wedstryd 1
A-klas
- Brons - Murray Hugo
- Silwer - Stefan Burri
- Goud - Freek Senore
C-klas
- Goud - Sherene Grundling
C-klas Juniors
- Brons - Ntando Masoka
- Silwer - Akhona Khanyile
- Goud - Nathan Holesgrove
FX-klas
- Goud - Geoff Bagshawe-Smith
F-klas
- Brons - Thys Mathee
- Silwer - Ewald van Schalkwyk
- Goud - Basil Human
H-klas
- Brons - Corné Mathee
- Silwer - Willem Stander
- Goud - Jeandré Coetzer
H-klas Laerskool
- Brons - Mienke van Rhyn
- Silwer - Marli du Preez
- Goud - Francois Hugo
H-klas Hoërskool
- Goud - Nic Herbst
50 m, wedstryd 2
A-klas
- Brons - Murray Hugo
- Silwer - Stefan Burri
- Goud - Freek Senore
C-klas
- Goud - Sherene Grundling
C-klas Juniors
- Brons - Akhona Khanyile
- Silwer - Ntando Masoka
- Goud - Nathan Holesgrove
FX-klas
- Goud - Geoff Bagshawe-Smith
F-klas
- Brons - Calvyn Vlok
- Silwer - Basil Human
- Goud - Thys Mathee
H-klas
- Brons - Jacobus Herbst
- Silwer - Jeandré Coetzer
- Goud - Willem Stander
H-klas Laerskool
- Brons - Marli du Preez
- Silwer - Mienke van Rhyn
- Goud - Francois Hugo
H-klas Hoërskool
- Goud - Nic Herbst
Totaal van 50 m (albei wedstryde)
A-klas
- Brons - Murray Hugo
- Silwer - Stefan Burri
- Goud - Freek Senore
C-klas
- Goud - Sherene Grundling
C-klas Juniors
- Brons - Akhona Khanyile
- Silwer - Ntando Masoka
- Goud - Nathan Holesgrove
FX-klas
- Goud - Geoff Bagshawe-Smith
F-klas
- Brons - Ewald van Schalkwyk
- Silwer - Basil Human
- Goud - Thys Mathee
H-klas
- Brons - Corné Mathee
- Silwer - Jeandré Coetzer
- Goud - Willem Stander
H-klas Laerskool
- Brons - Marli du Preez
- Silwer - Mienke van Rhyn
- Goud - Francois Hugo
H-klas Hoërskool
- Goud - Nic Herbst
100 m-kompetisie
A-klas
- Silwer - Freek Senore
- Goud - Stefan Burri
FX-klas
- Goud - Geoff Bagshawe-Smith
F-klas
- Brons - Ewald van Schalkwyk
- Silwer - Basil Human
- Goud - Thys Mathee
H-klas
- Silwer - Jeandré Coetzer
- Goud - Willem Stander
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’