OUDTSHOORN NUUS - Tydens die Oudtshoorn-rolbalklub se algemene jaarvergadering is Justine Eaglestone (middel) as die klub se nuwe president gekies.
Gertjie Bekker (links) en Susan Maree is as visepresidente verkies.

'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'