OUDTSHOORN NUUS - Fietsryers verbonde aan die Bridgton-ontwikkelingsfietsryklub, asook plaaslike ryers het die afgelope naweek aan die Cape Town Cycle Tour in Kaapstad deelgeneem.
Drie van die klub se o. 17-seuns, Alejandro Barnard, Juandre Davids en Caleb Kock het op uitnodiging aan die 78 km vir o. 17-seuns deelgeneem en elk gekwalifiseer vir die spesiale UCI Gran Fondo-medalje.
Uitslae
109 km
- Anda Nqumse (14) 3:05:45
- Jozé Baartman 3:13:08
- Ronaldino Williams 3:19:25
- Angenilo Ayford 3:21:29
- Edward Nqumse 6:17:51
- Moses Nqumse 7:00:34
78 km-uitnodigingwedren o. 17-seuns
- Alejandro Barnard(15) 2:30:06
- Juandre Davids (14) 2:35:40
- Caleb Kock (15j) 2:36:16
42 km Groep 9A
- Daclon Aries (55-59) 1:52:28
- Jacques Kapp (40-44) 2: 47:47
Groep 9D
- Adin Aries (14) 1:20:53
- Joshwin Le Roux (15) 1:20:56
- Nikita Kemmies (14) 1:42:23
- Rikus Kapp (11) 1:47:20
Groep 9E
- Leehando Tarentaal (15) 1:26:41
- Luciano Wakies (15) 1:27:40
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’