OUDTSHOORN NUUS - Yolande de Villiers en Neil Ungerer het die naweek van 25-27 Mei 'n driekuns behaal deur die PwC Great Zuurberg Trek-bergfietsren in Addo, as gemengde span te wen.
Hulle het vir die Silverback Bikes-span gery en al dire skofte in hul afdeling gewen.
Hul algehele tyd was 9:21:39.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'