OUDTSHOORN SPORTNUUS - Oudtshoorn se Yolande de Villiers en haar spanmaat Stephanie Wohlters, het vanoggend die sesde en laaste skof van die Momentum Medical Scheme Cape Pioneer Trek, aangebied deur Biogen, se elite-vroueklas gewen.
Die wedren het voor die Queen's Mall op Oudtshoorn geëindig met entoesiastiese inwoners wat die plaaslike en intenasionale deelnemers goed ondersteun het.
Lees meer in volgende week se uitgawe van die Oudtshoorn Courant.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'