OUDTSHOORN NUUS - Die Groter Oudtshoorn-munisipaliteit bied vanaand die burgemeester se Sporttoekennings 2023 aan. Hierdie geleentheid word by die banketsaal gehou. Burgemeester Chris Macpherson, sal tydens die spoggeleentheid uitstaande atlete en afrigters vereer vir hul bydrae tot die sportgemeenskap van die dorp.
Die finaliste in die onderskeie kategorieë is:
Ererol:
- Wyle Franco Coerecius
- Wyle Clement Rex
- Wyle Sydwell Muller
Legendes:
- Klaas Pypers
Laerskool Sportspan:
- Laerskool Wesbank o. 13A-rugbyspan
- Laerskool Van Reede-majorettes
- Laerskool Laurus o. 13-krieketspan
Laerskool Afrigter:
- Pieter van der Walt (Laerskool Wesbank)
- Ronald Presher (Laerskool Van Reede)
- SW. Vorster (Laerskool Laurus)
Laerskool Sportvrou:
- Dané van der Westhuizen (Laerskool Wesbank)
- Nikita Stander (Laerskool Laurus)
Laerskool Sportman:
- Waquemo Sampson (Colridge Primêr)
- Fourie Delport (Laerskool Wesbank)
- Cameron Botha (Laerskool Laurus)
Hoërskool Sportspan:
- Langenhoven Gimnasium o. 18-netbalspan
- Toutrekspan (440kg) - Oudtshoorn Vaardigheidskool
Skoolsport Administrateur:
- Meghan Presher (Van Reede-majorettes)
- Damon Gysman (De Villiers Primêr)
- Martin Davids (Saturnus Primêr)
Hoërskool Afrigter:
- Walt Böhme (Hoërskool Oudtshoorn)
Hoërskool Sportvrou:
- Kelsey Stuurman (Bridgton Sekondêr)
- Chanien Hifke (Hoërskool Oudtshoorn)
- Emma van der Westhuizen (Langenhoven Gimnasium)
- Maryke Witbooi (Oudtshoorn Vaardigheidskool)
Hoërskool Sportman:
- Logan Jantjies (Hoërskool Oudtshoorn)
- Ewald de Jager (Langenhoven Gimnasium)
- Thurstin Murphy (Bridgton Sekondêr)
Junior Sportvrou:
- Sarah-Jane Lewis (Jikai Do Karate)
- Sue-Alice Gysman (Bridgton Sekondêr)
Junior Sportman:
- Divan Rademeyer (Grebe-skopboksklub)
- Geo Bruintjies (Jikai Do-karate)
- Sergio Arries (Oudtshoorn-gholfklub)
Sportpersoon met gestremdheid:
- Allanzo Mapoe
Senior Sportspan:
- All Blacks RVK
- Kavaliers RVK
- Harlequins RVK
- Union Stars-krieketklub
Senior Afrigter:
- Lo-Anne Oosthuizen (Okinawa Goju Ryu-karate)
- Ranger Grebe (Grebe-skopboksklub)
- Angelo Booysen (Harlequins RVK)
Senior Sportadministrateur:
- Sonja Schultz (Oudtshoorn-fietsry)
Senior Sportvrou:
- Charlissa Schultz (Oudtshoorn-fietsry)
- Sheree Samson (Jikai Do-karate)
- Chaunique Bruce (Grebe-skopboksklub)
- Haroline Rhodes (Union Stars-krieketklub)
Senior Sportman:
- Mike Lombard (Oudtshoorn-fietsry)
- Jaco Saayman (Okinawa Goju Ryu-karate)
- Ruphino Plaatjies (Harlequins RVK)
- Ben Greeff (Grebe-skopboksklub)
'Ons bring jou die nuutste Calitzdorp, Klein Karoo-nuus'