OUDTSHOORN NUUS - Dertien sokkerwedstryde is die afgelope naweek deur die spanne in die A-liga van die Oudsthoorn Local Football Association (Olfa) gespeel.
Die puntestand is as volg:
Saterdag 7 April
- Barcalona Stars 2 vs FC Blomnek 0
- Bhongolethu Stars 2 vs Bosbou United 0
- New Castle 4 vs Supersport United 5
- Spring Roses 1 vs Jonkers United 0
- Springbok 2 vs Hotspurs 3
- Black Eagles 2 vs AC Milan 1
- FC Chiefs 0 vs De Rust United 2
Sondag 8 April
- Barcalona Stars 5 vs Black Eagles 1
- Hotspurs 4 vs Leeds United 1
- De Rust United 2 vs Supersport United 1
- Spring Roses 2 vs FC Blomnek 0
- Jonkers United 3 vs Springbok 0
Na afloop van die afgelope naweek se wedstryde lê Barcalona Stars eerste op Olfa se punteleer met 43 punte, Bongelthu Stars is tweede met 40 punte en Spring Roses derde met 39 punte.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'