OUDTSHOORN KRIEKETNUUS - Die Firestones-vlakkiekrieketspan het sy plek in die Oudtshoorn Premierliga vlakkiekrieket-ontwikkelingstoernooi (OPL) se eindstryd bespreek toe hulle die Dream Team by die Toekomsrus-kliniek oortuigend met 36 lopies verslaan het.
Firestones kom eerskomende Sondag teen die Legends in die finaal te staan.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'