OUDTSHOORN NUUS - Yaron Venter was Saterdag weer die vinnigste deelnemer by die Oudtshoorn-parkrun wat soos gewoonlik by die Surval-olyflandgoed plaasgevind het.
Soos verlede week was, Bianca Malan wéér die vinnigste vrou oor die wenstreep en die 14-jarige Jaco Pretorius die vinnigste van die junior deelnemers.
Saterdag se voorste drawwers en hul tye:
- Yaron Venter (20:09)
- Eddie Mouton (20:12)
- Leon Marais (20:58)
- Thys Jamneck (21:22)
- Francois Verwey (22:02)
- Jaco Pretorius (22:18)
- Ivan Wilkens (22:31)
- Bianca Malan (22:56)
- Hardus Viljoen (23:07)
- Manie Conradie (23:39).
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'